"ek het hulle nog nooit so opgewonde gesien nie" - Liza Du Toit


"Hi ek weet nie wat jy gedoen het nie, maar my kinders wil net by jou uit kom met die wiskunde. Lucien kerm my elke dag, ek het hulle nog nooit so opgewonde gesien nie" - Liza Du Toit