"Ek wardeer dit so dat julle aangehou het met les in hierdie tyd.."


Goeie More! Ek hoop dit gaan goed? Ek dink die zoom lesse werk goed maar dink tog klas is die heel beste. Jessica is baie lief vir skool en maats en haar juffrouens en natuurlik tannie Elette. Sy kry baie swaar met lockdown. Maar ons sal versigtig moet wees vir die virus die res van die jaar, veral met boetie en ouma. Zoom sal lekker werk tydens my kraamverlof dan hoef ek nie rond te jaag met baba nie. So as kan kies zoom tot einde van die jaar en dan hersien ons dit weer volgende jaar? Dis n moeilike ene, ek waardeer dit so dat julle aangehou het met les in hierdie tyd, julle is fantasties. Hoop dit gaan goed."