"Baie dankie vir jou geduld! Nogmaals baie dankie!" - Marie Wegener


"Hallo Aletha, Wil so graag vir jou baie baie dankie se vir als wat jy gedoen het vir ons hierdie kwartaal – ek dink jy het so goed gedoen onder moeilike omstandighede. Waardeer jou belangstelling in my kinders se prestasie en dat jy soveel moeite doen om elkeen se aandag te hou. Dit kon nie maklik gewees het nie. Jy is so goed georganiseerd, baie behulpsaam en kommunikeer fantasties. Baie dankie vir jou geduld! Nogmaals baie dankie!" - Marie Wegener