"Dankie Liewe Christine, ons waardeer al jou moeite!"


"Dankie Liewe Christine, ons waardeer al jou moeite! Jy is waarlik n engel in ons lewe! Jy en die Wiskunde is Lands se behoud in die tyd hier by die huis."